Stadig eers met belowende Brevis, maan Faul

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dewald Brevis jaag ’n bal grens toe in sy beurt van 97 lopies teen Engeland. Foto: Getty Images
Dewald Brevis jaag ’n bal grens toe in sy beurt van 97 lopies teen Engeland. Foto: Getty Images

In krieketkringe word daar reeds gefluister dat die ster van die Suid-Afrikaanse o.19-span, Dewald Brevis, binnekort by die senior Protea-span betrek moet word.

Maar stadig eers daarmee, maan Jacques Faul, die Titans se uitvoerende hoof. Brevis (18) het reeds ’n volwaardige kontrak by die Titans, wat hom gewerf het toe hy nog op skool by die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) was.

“Laat hom toe om te ontwikkel. Jy kan sekere ouens op die snelbaan sit, maar jy moet versigtig wees om hom nie gunste te bewys nie,” sê Faul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 1
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.63
+0.6%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.77
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,853.28
+0.1%
Silwer
22.10
+0.4%
Palladium
2,072.50
+2.6%
Platinum
955.50
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos