Swak lig, reën red SA A op 3de dag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Glenton Stuurman (4/48) het twee van die oorblywende paaltjies laat kantel.    .Foto: Gallo Images
Glenton Stuurman (4/48) het twee van die oorblywende paaltjies laat kantel. .Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse A-krieketspan was Donderdag kniediep in die moeilikheid op die verkorte derde dag van sy tweede vierdagstryd teen sy eweknie van Indië.

Die SA naasbestes het op 116/5 gesteier, ’n voorsprong van slegs 137 lopies, toe eers swak lig kort voor 16:00, gevolg deur reën, ’n einde aan die dag se spel gemaak het.

Vier boulbeurte voor die teepouse en drie daarna waarin die tuisspan vier paaltjies verloor het, het die wedstryd op sy kop gekeer. Suid-Afrika was voor dit op 98/1 in sy tweede beurt sterk op pad om ’n stewige voorsprong op te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos