T20-Wêreldbeker

De Kock wil nie gedwing word om te kniel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Temba Bavuma kniel voor die begin van die Proteas se wedstryd teen die Wes-Indiese Eilande. Foto: Getty Images
Temba Bavuma kniel voor die begin van die Proteas se wedstryd teen die Wes-Indiese Eilande. Foto: Getty Images

Quinton de Kock se internasionale krieketloopbaan is op ys.

Dié Protea-paaltjiewagter het hom Dinsdag aan die T20-Wêreldbeker (WB)-wedstryd teen die Wes-Indiese Eilande in Dubai onttrek omdat hy nie deur Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad gedwing wou word om voor die wedstryd te kniel nie.

Die KSA-raad het Maandagaand ’n “eenparige besluit” geneem om die nasionale span te dwing om voor die res van hul T20-WB-wedstryde te kniel en sodoende ’n “verenigde standpunt teen rassisme” in te neem, sê die beheerliggaam in ’n verklaring, wat net meer as ’n uur voor die wedstryd uitgereik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan