T20-Wêreldbeker

Draaibalboulers ’n nuwe wapen in Proteas se arsenaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keshav Maharaj en Tabraiz Shamsi, Suid-Afrika se voorslag-draaibalboulers.  Foto: Gallo Images
Keshav Maharaj en Tabraiz Shamsi, Suid-Afrika se voorslag-draaibalboulers. Foto: Gallo Images

Die Proteas beskik vanjaar oor ’n wapen wat hulle nog nie vantevore gehad het nie – ’n draaibalboulaanval wat met die bestes in die wêreld kan saamgesels.

Tabraiz Shamsi is die nr. 1-bouler in T20-krieket, Keshav Maharaj is ’n openbaring in dié formaat en Bjorn Fortuin verrig ’n uitstekende taak met die nuwe bal. Dan het Aiden Markram ook al gewys dat hy sy kant as ’n deeltydse wegbreker kan bring.

Maharaj en Shamsi het albei onlangs gesê daar was ’n kopskuif in die nasionale span – draaiers word nou as aanvalswapens gesien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan