T20-Wêreldbeker

‘Engeland sal gevaarlik wees in T20-WB’ – Moeen Ali

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Engelse krieketspan poseer Sondag met sy trofee nadat hy Pakistan in Lahore in ’n T20-reeks geklop het.  Foto: Getty Images
Die Engelse krieketspan poseer Sondag met sy trofee nadat hy Pakistan in Lahore in ’n T20-reeks geklop het. Foto: Getty Images

Moeen Ali glo Engeland se reeksoorwinning oor Pakistan in ’n T20-reeks het gewys hoe “gevaarlik” hy in vandeesmaand se T20 Wêreldbeker-toernooi kan wees, maar hy wil nie sy span as een van die gunstelinge bestempel nie.

Ali het vir die gereelde kaptein, Jos Butler, ingestaan vir die sewe krieketwedstryde in Karatsji en Lahore en het geëindig deur ’n trofee te lig.

Engeland was met 3-2 agter, maar die laaste twee wedstryde gewen om die reeks met 4-3 te beklink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan