Jos Buttler, kaptein van Engeland se eendag- en T20-span, sê die spelers het geen beswaar teen die insluiting van Alex Hales vir die T20-Wêreldbekertoernooi nie.
Dit is die eerste keer wat Hales betrek word sedert hy in 2019 in onguns verval het.
Hales (33) vervang die beseerde Jonny Bairstow.