T20-Wêreldbeker

Hitte gaan hengse uitdaging wees – Bjorn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die draaibalbouler Bjorn Fortuin staal hom vir erge hitte in Abu Dhabi.  Foto: Gallo Images
Die draaibalbouler Bjorn Fortuin staal hom vir erge hitte in Abu Dhabi. Foto: Gallo Images

Die hitte in Abu Dhabi is iets wat hy nog nie ervaar het nie en dit gaan ’n groot uitdaging vir hulle wees.

So sê die Proteas se draaibalbouler Bjorn Fortuin oor die T20-Wêreldbeker-toernooi, wat later vandeesmaand in die Verenigde Arabiese Emirate beslis word.

“Ek gaan nie jok nie, ek het myself al ’n paar keer gevra hoe ons in dié hitte krieket gaan speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan