T20-Wêreldbeker

KSA-raad dwing Proteas om te kniel; Quinton onttrek aan wedstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Proteas is wyd gekritiseer vir die 'onenigheid' in hul standpunt oor om te kniel of nie nadat dié foto op sosiale media gedeel is ná hul eerste wedstryd by die T20-WB teen Australië. Foto: Gallo Images

Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad het die Proteas gedwing om te kniel voor die res van hul T20-Wêreldbeker-wedstryde om sodoende ’n “verenigde standpunt teen rassisme” in te neem.

KSA het dié nuus Dinsdag in ’n verklaring bekend gemaak, net meer as ’n uur voor die Proteas se tweede wedstryd van die toernooi teen die Wes-Indiese Eilande.

Quinton de Kock het hom weens “persoonlike redes” aan die wedstryd onttrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan