T20-Wêreldbeker

KYK: Pakistanse legende bedank op regstreekse TV

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shoaib Akhtar (middel) het 46 toetse en 163 eendagwedstryde vir Pakistan gespeel.  Foto: Getty Images
Shoaib Akhtar (middel) het 46 toetse en 163 eendagwedstryde vir Pakistan gespeel. Foto: Getty Images

Die uitgesproke voormalige Pakistanse snelbouler Shoaib Akhtar het in ’n regstreekse uitsending uit sy pos as ’n televisie-ontleder bedank.

Akhtar het Dinsdag gekyk hoe sy voormalige span met Nieu-Seeland in die T20-Wêreldbekertoernooi afreken, maar kon vooraf nie die versoeking weerstaan om nóg ’n hou in te kry nie nadat die Kiwi’s sy onlangse toer na Pakistan afgelas het.

Akhtar (45), op sy dag die vinnigste bouler ter wêreld, was een van die Nieu-Seelanders se skerpste kritici nadat die Swartpette hul toer weens kommer oor spelers se veiligheid kortgeknip het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan