T20-Wêreldbeker

Markram se IPL-kamee gee hom insig oor wat in T20-WB wag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aiden Markram het ’n ding of twee oor die VAE se krieketvelde geleer in die Indiese Premierliga.Foto: Gallo Images
Aiden Markram het ’n ding of twee oor die VAE se krieketvelde geleer in die Indiese Premierliga.Foto: Gallo Images

Moenie dieselfde toestande verwag by die velde waarop wedstryde in die T20-Wêreldbeker-toernooi (T20-WB) eersdaags in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) beslis gaan word nie.

Dis een van die dinge wat Aiden Markram wys geword het nadat hy die laaste paar weke sy eerste voorsmaak van die Indiese Premierliga (IPL) gekry het.

Dié T20-toernooi is in die VAE hervat nadat dit vroeër vanjaar in Indië opgeskort is weens die Covid-19-pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan