T20-Wêreldbeker

MCG gasheer vir 2022 se T20-WB-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Melbourne Cricket Ground sal volgende jaar gasheer speel vir die eindstryd van die T20-Wêreldbeker-toernooi.  Foto: Getty Images
Die Melbourne Cricket Ground sal volgende jaar gasheer speel vir die eindstryd van die T20-Wêreldbeker-toernooi. Foto: Getty Images

Die Melbourne Cricket Ground (MCG) sal gasheer speel vir volgende jaar se T20-Wêreldbeker-toernooi in Australië.

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het Dinsdag aangekondig dat die eindstryd op 13 November beslis sal word.

Die toernooi was veronderstel om in 2020 in Australië plaas te vind, maar die Covid-19-pandemie het die internasionale skedule omvergewerp. Daarom het Indië vanjaar gasheer gespeel vir die T20-WB, wat uiteindelik toe in die Verenigde Arabiese Emirate beslis is, terwyl die Aussies die skouspel volgende jaar sal aanbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan