T20-Wêreldbeker

Protea-ster Shamsi ‘spel gevaar vir kolwers in T20-WB’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tabraiz Shamsi verlede maand teen Sri Lanka in aksie in ’n T20-stryd.  Foto: Gallo Images
Tabraiz Shamsi verlede maand teen Sri Lanka in aksie in ’n T20-stryd. Foto: Gallo Images

Draaiers gaan ’n sleutelrol in die T20-Wêreldbeker-toernooi (T20-WB) speel en ’n gewese bybreekbouler glo die Suid-Afrikaner Tabraiz Shamsi is die grootste gevaarman.

Samuel Badree, wat tussen 2012 en 2018 in 56 T20-wedstryde vir die Wes-Indiese Eilande gespeel het, het in ’n rubriek vir die Internasionale Krieketraad (IKR) gesê die hotklou-gewrigsbouler Shamsi “hou verskeie bedreigings” vir kolwers in.

“Hy’s met goeie rede tans nommer een op die T20-wêreldranglys vir boulers. Daar is nie baie linkshandige gewrigsboulers in wêreldkrieket nie. Maar wat hom so goed maak, is dat hy die bal na albei kante kan draai, bestendig is en met groot beheer boul,” het Badree, wat self 56 paaltjies in dié formaat in 52 wedstryde platgetrek het, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan