T20-Wêreldbeker

Proteas maak vrede met 'chokers'-etiket

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anrich Nortjé Foto: Gallo Images
Anrich Nortjé Foto: Gallo Images

Die etiket van chokers sal om die Proteas-krieketspan se nek hang totdat hulle ’n trofee wen – en die Klas van 2021 het daarmee vrede gemaak.

So het Temba Bavuma, kaptein van Proteas, Donderdag met die span se aankoms in die Verenigde Arabiese Emirate vir die T20-Wêreldbekertoernooi gesê.

“Ons het as span gesprekke gehad oor die druk en etikette wat op vorige spanne by hierdie toernooie geplaas word. Ons het aanvaar dat die soort druk altyd daar sal wees totdat ons silwerware terugbring,” het die kaptein gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan