T20-Wêreldbeker

Proteas weet nou hulle kán groot tellings jaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie van der Dussen onderweg na sy honderdtal teen Pakistan.  Foto: Getty Images
Rassie van der Dussen onderweg na sy honderdtal teen Pakistan. Foto: Getty Images

Rassie van der Dussen het Woensdagaand nie eens geweet hy is naby aan ’n honderdtal in die Proteas se naelbytoorwinning oor Pakistan in hul laaste opwarmwedstryd in die T20-Wêreldbeker-toernooi nie.

Van der Dussen was Suid-Afrika se groot held met ’n onoorwonne beurt van 101 (51 balle) in hul sege met ses paaltjies in die kragmeting in Abu Dhabi. Hy het sy honderdtal en die oorwinning met ’n vier van die laaste aflewering verseker nadat Pakistan ’n groot telling van 186/6 opgestapel het.

“Dit voel goed. . . soms help dit om nie ’n telbord te kan sien nie, want ek het nie geweet ek is naby (aan ’n 100-tal) nie,” sê Van der Dussen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan