T20-Wêreldbeker

Rabada sê sege by T20-WB sal sy ‘grootste prestasie’ wees

akkreditasie
Die Protea-voorslagbouler Kagiso Rabada op die oefenveld.  Foto: Gallo Images
Die Protea-voorslagbouler Kagiso Rabada op die oefenveld. Foto: Gallo Images

Kagiso Rabada wil nie oor die Proteas se geskiedenis in Wêreldbeker-krieket praat nie.

“Wat in die verlede gebeur het, het in die verlede gebeur,” het die Protea-sneller Maandag vanuit die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) gesê, waar die span voorberei vir hul eerste wedstryd van vanjaar se T20-Wêreldbeker-toernooi (T20-WB) Saterdag in Abu Dhabi teen Australië.

Rabada is wel deeglik bewus van daardie nare geskiedenis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan