T20-Wêreldbeker

Spanne moet strategie vir kragspel effens aanpas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Virat Kohli, Indië se kaptein, wens Pakistan se Mohammad Rizwan (regs) en Babar Azam geluk ná die spanne se wedstryd Sondag. Foto: Getty Images
Virat Kohli, Indië se kaptein, wens Pakistan se Mohammad Rizwan (regs) en Babar Azam geluk ná die spanne se wedstryd Sondag. Foto: Getty Images

Lesse uit die eerste naweek van die T20-Wêreldbeker-toernooi: Kolf tweede.

En behou paaltjies in die kragspel, selfs as dit beteken jy kolf nie teen agt of meer lopies per beurt nie.

Die blaaie waarop Saterdag en Sondag se eerste vier wedstryde in Abu Dhabi en Dubai gespeel is, het beslis hulp aan die boulers verleen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan