T20-Wêreldbeker

Vier in ’n ry vir SA se Campher

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Curtis Campher Foto: Getty Images
Curtis Campher Foto: Getty Images

Die voormalige Suid-Afrikaner Curtis Campher het die Nederlandse middelorde verrinneweer toe hy vier paaltjies in vier agtereenvolgende balle laat kantel het.

Campher, ’n oudleerling van St. Stithians in Johannesburg, het Ierland Maandag gehelp om Nederland met sewe paaltjies in die T20-Wêreldbekertoernooi (T20-WB) in Abu Dhabi te klop.

Wat die vertoning merkwaardiger gemaak het, is dat drie van sy slagoffers – Colin Ackermann, Ryan ten Doeschate en Roelof van der Merwe – óók in Suid-Afrika gebore is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan