Breë kolwe, suinige boulers is resep vir Provinsiale T20-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jean du Plessis
Jean du Plessis

SA krieket kroon Vrydag sy eerste Provinsiale T20-kampioen met nog net een span van die B-afdeling wat met die groot honde van die A-afdeling in die kwarteindronde van die kompetisie meeding. Dis net die SWD wat van Dinsdag af saam met die Titans, Warriors, Westelike Provinsie, Rocks, Noordwes Dragons, Dolphins en Knights om die titel meeding. Leighton Koopman kyk na ’n paar spelers wat hul spanne tot oorwinnings kan aanspoor.

Die span van Oudtshoorn het ’n hengse taak om een van die suksesvolste T20-spanne in Suid-Afrikaanse krieket te klop. Hul onvoorspelbaarheid kan ’n groot wapen wees, maar aan die ander kant kan die skrapse ervaring hewig teen hulle tel.

Jean du Plessis, SWD se 22-jarige kaptein, het in die groepfase behoorlik van hom laat kennis neem. Nie net het hy met die kolf uitgeblink nie, maar ook sy span tot die eerste plek in groep A aangevoer. Sy kolfvennootskap met die ervare Yaseen Valli behoort deurslaggewend te wees. Aan die boulfront het die Bridgton-bouler Hershell America die SWD se boulaanslag gelei. Hy is tans die voorste bouler in die kompetisie wat die neem van paaltjies betref en daar sal op sy knoppie gedruk word om die Titans onder druk te plaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos