Noordwes se Dragons dring net-net deur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Senuran Muthusamy se kapteinsbeurt het die Dragons Sondag gehelp om die Storm met een lopie te klop. Foto: Gallo Images
Senuran Muthusamy se kapteinsbeurt het die Dragons Sondag gehelp om die Storm met een lopie te klop. Foto: Gallo Images

Dit was so hittete, maar Noordwes se Dragons het Sondag deurgedring tot die kwarteindronde van die provinsiale T20-uitklopreeks.

Die Dragons het Oostelikes se Storm met ’n enkele lopie geklop om tweede te eindig in Groep D. Die Dragons pak nou die Rocks (Boland) in die kwarteindronde.

Die Storm het egter so amper ’n haas uit die hoed gepluk en die wedstryd in die doodsnikke gesteel. Die manne van Benoni moes 159 vir die oorwinning aanteken en moes 18 lopies van die boulbeurt deur Chad Claasen aanteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.16
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.99
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,795.50
+2.5%
Platinum
957.42
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,119
+1.1%
Alle aandele
69,464
+1.2%
Hulpbronne 10
65,176
+1.7%
Industriële 25
93,121
+0.2%
Finansiële 15
13,350
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos