Dragons nie boos ná reën hul vuur blus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Senuran Muthusamy Foto: Gallo Images
Senuran Muthusamy Foto: Gallo Images

Die Dragons spoeg nie vuur oor die wyse waarop hulle uit die plaaslike T20-kompetisie geboender is nie.

Maar hulle sou graag ’n kans wou staan om te veg vir ’n plek in die eindstryd. Dit was hulle egter nie beskore nie, omdat hul stryd teen die Knights weens reën afgelas is.

Die Knights, wat uiteindelik as kampioen gekroon is, het deurgedring tot die eindstryd omdat hul netto-lopietempo in die groepfase beter as dié van die Dragons was. Hulle is in die wedstryd tot 127/7 in 19 boulbeurte beperk deur die Noordwesters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos