Deel

‘Geen druk’ op Boland Rocks in T20-eindstryd

akkreditasie
Pieter Malan, kaptein van die Boland Rocks. Foto: Gallo Images
Pieter Malan, kaptein van die Boland Rocks. Foto: Gallo Images

Niemand het verwag die Boland Rocks gaan sommer in die eerste seisoen al die T20-eindstryd haal nie en daarom moet sy spanmaats vandag se wedstryd sonder druk aanpak, het Pieter Malan, kaptein van die Bolanders, gister gesê.

Die Titans is die gunsteling in die eindstryd wat om 13:00 begin. “Almal verwag van die Titans om bekers te wen, dis ons eerste eindstryd as professionele span.

“Daar is geen druk op ons nie. Ons kan net uitgaan en speel soos ons nog die hele toernooi speel en op die dag kan enigiets gebeur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos