Jong bouler hoop om baie by Faf te leer in T20-glansliga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerald Coetzee toe hy in 2019 vir die Jozi Stars in die destydse Mzansi-superliga gespeel het. Foto: Gallo Images
Gerald Coetzee toe hy in 2019 vir die Jozi Stars in die destydse Mzansi-superliga gespeel het. Foto: Gallo Images

Hy sien baie daarna uit om onder iemand soos Faf du Plessis in Suid-Afrika se nuwe T20-krieketreeks volgende jaar te speel, sê die bouler Gerald Coetzee.

Die 21-jarige Coetzee het voorheen ook in geel vir die Jozi Stars in die Mzansi-superliga gespeel. Hy gaan nou vir die Johannesburgse Super Kings diens doen in Krieket Suid-Afrika se nuwe glansliga, wat in Januarie en Februarie volgende jaar beslis sal word.

Du Plessis, ’n voormalige Protea-kaptein, sal dié Johannesburgse franchise, een van ses wat in die nuwe kompetisie gaan speel, aanvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.83
+0.0%
Rand - Pond
20.21
-0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,698.15
-0.1%
Silwer
20.79
+0.4%
Palladium
2,248.50
+1.1%
Platinum
909.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos