Heath Richards kook met kolf teen Heat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hershell America Foto: Gallo Images
Hershell America Foto: Gallo Images

Suidwestelike Distrikte se Heath Richards was een van die spelers wat naam gemaak het met SWD se oorwinning van 24 lopies teen die Noord-Kaap Heat in die T20-uitklopreeks Vrydag in Kimberley.

Vooraf is genoem dat die nuwe provinsiale krieketreeks ’n goeie geleentheid vir nuwelinge is om hul slag te wys.

Die 20-jarige Richards het dit gedoen met ’n warrelwind-kolfbeurt van 41 van net 14 balle (3x4;4x6) wat SWD aan die einde van sy kolfbeurt gehelp het om 192/4 aan te teken. Die was te veel vir die tuisspan wat tot 168/9 beperk is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 73/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,790.10
-0.2%
Silwer
23.99
-0.8%
Palladium
1,980.00
-1.5%
Platinum
1,021.00
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.3%
Finansiële 15
14,043
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos