Khaya, Ottniel troon uit in halfeind-sege oor Titans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Khaya Zondo moker nog ’n bal grens toe in sy deurslaggewende beurt teen die Titans. Foto: Gallo Images
Khaya Zondo moker nog ’n bal grens toe in sy deurslaggewende beurt teen die Titans. Foto: Gallo Images

Die Dolphins het Donderdag mooi kop gehou om hul plek in die eindstryd van die provinsiale T20-uitklopreeks te bespreek.

Die KwaZulu-Natallers het die Titans met vier paaltjies in Kimberley geklop danksy ’n kombinasie van goeie boulwerk en ’n onoorwonne vyftigtal deur Khaya Zondo.

Die Dolphins se boulaanval is sover die een om dop te hou in die reeks. Hulle het verskeie boulers wat op hul dag ’n wedstryd kan wen. Waar Daryn Dupavillon die ster was met die bal in Woensdag se kwarteindstryd teen die Warriors, was dit sy aanvangsvennoot, Ottniel Baartman (4/18), wat die skade teen die Titans aangerig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 47/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.57
-0.1%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,791.96
+0.4%
Silwer
22.84
-0.3%
Palladium
1,782.10
-1.0%
Platinum
952.50
-1.4%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,540
-0.1%
Alle aandele
69,935
-0.1%
Hulpbronne 10
65,693
+0.2%
Industriële 25
93,470
-0.5%
Finansiële 15
13,501
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos