Knights ryg rekords in; tiener kry Titans oor wenstreep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dewald Brevis kolf teen die Dolphins met Grant Roelofsen wat toekyk.  Foto: Gallo Images
Dewald Brevis kolf teen die Dolphins met Grant Roelofsen wat toekyk. Foto: Gallo Images

’n Rekord vennootskap tussen Jacques Snyman en CP Klijnhans het die Knights Maandag in Gqeberha gehelp om hul eerste oorwinning in KSA se T20-uitdaagreeks te behaal.

Die Knights het die Warriors op ’n drafstap met nege paaltjies geklop nadat hulle 173/1 aangeteken wat ook rekord jaagtog op St. Georgepark was.

Snyman (90, 52 balle, 10x4;2x6) en die groentjie, Klijnhans (67*, 54b, 5x4;1x6) het 156 om die eerste paaltjie aangeteken en het die teiken van 171 ’n verspot maklike een gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos