Peters én Peter wys ‘kleintjies’ kan groot vertoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gideon Peters brul van vreugde terwyl sy Linyathi-spanmaats op hom toesak, nadat hy van die Boland Rocks se Protea-aanvangskolwer Janneman Malan ontslae geraak het. Foto: Gallo Images
Gideon Peters brul van vreugde terwyl sy Linyathi-spanmaats op hom toesak, nadat hy van die Boland Rocks se Protea-aanvangskolwer Janneman Malan ontslae geraak het. Foto: Gallo Images

Peters en Peter, albei boulers. Een wit (Gideon Peters), een swart (Nqabayomzi Peter). Een vinnig, een stadig, ’n draaibouler. Een aggressief, een uitgeslape.

Een stewig gebou, die ander so tingerig soos ’n kersvlam in die donker. En albei seuns van Grens – en moontlik ook op die grens van groot dinge.

Peters is 22 jaar oud, met ’n SA o.19-pet op sy kop. Peter is 19, met net hoop in sy sak. Albei speel tans hul krieket in Oos-Londen, met Peters wat gevind het hy is te ver terug in die Titans se ry om daar tot sy reg te kom, en Peter wat hoop deure sal binnekort in sy grootword-provinsie vir hom begin oopswaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 57/0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 45/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+0.4%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.94
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.33
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,786.34
+0.6%
Silwer
22.92
+0.4%
Palladium
1,774.00
+1.8%
Platinum
960.10
+2.0%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,590
+0.8%
Alle aandele
70,959
+0.7%
Hulpbronne 10
68,016
+1.1%
Industriële 25
93,476
+0.4%
Finansiële 15
13,773
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos