Proteas moet Stubbs vir T20’s betrek, glo Robin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tristan Stubbs Foto: Gallo Images
Tristan Stubbs Foto: Gallo Images

As daar een leemte in Suid-Afrikaanse krieket is, is dit ’n tekort aan middel- tot laerorde-mokermanne. Gister het die 21-jarige Tristan Stubbs na vore getree en gewys hy is die man om daardie leemte te vul.

Stubbs het 80 onoorwonne lopies van slegs 31 aflewerings gemoker in die Warriors se opwindende wedstryd teen die Dolphins in die plaaslike T20-reeks in Gqeberha. Die Dolphins het die wedstryd met 20 lopies gewen, maar Stubbs se beurt was die groot hoogtepunt.

Sy afrigter by die Warriors, Robin Peterson, glo Stubbs moet binnekort deur die Proteas betrek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.79
+0.2%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,781.60
+0.1%
Silwer
20.23
-0.2%
Palladium
2,150.14
-0.1%
Platinum
935.50
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos