Rilee bult weer kolfspiere in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nealan van Heerden in aksie teen die Tuskers.  Foto: Gallo Images
Nealan van Heerden in aksie teen die Tuskers. Foto: Gallo Images

Die Knights het Woensdag in Bloemfontein so te sê hul plek in die kwarteindronde van Krieket Suid-Afrika se T20-uitkloptoernooi bespreek ná ’n maklike sege oor die Tuskers.

Ná ’n middelmatige vertoning met die kolf het die tuisspan se boulers hul staal gewys om ’n oorwinning met 34 lopies oor die span van Pietermaritzburg te verseker. Die Knights het Woensdagoggend 154/5 in hul 20 beurte aangeteken, waarna hulle KwaZulu-Natal Binneland vir 120 lopies uitgeboul het. Dit was goed genoeg vir ’n bonuspunt.

Rilee Rossouw het nogmaals sy klas gewys en het sy 72* Dinsdag teen die Titans opgevolg met ’n beurt van 67 (47 balle; 5x4, 2x6) teen die Tuskers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 12
Pumas 26
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.75
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,852.98
+0.1%
Silwer
22.07
+0.2%
Palladium
2,072.30
+2.5%
Platinum
956.20
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos