Rocks se draaiers skud Impalas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Rocks se Shaun von Berg in aksie met die kolf. Foto: Gallo Images
Die Rocks se Shaun von Berg in aksie met die kolf. Foto: Gallo Images

Net toe die Impalas hulle rammetjie-uitnek gehou het, het die Rocks se draaibalboulers hul kanse op ’n moontlike verrassing die nek omgedraai.

Die Bolanders het Woensdag selfs daarin geslaag om met ’n bonuspuntsege met 32 lopies onoorwonne te bly nadat dit by tye gelyk het asof die Impalas hulle in hul laaste groepwedstryd van die T20-uitklopreeks gaan skok.

Shaun von Berg was met ’n veelsydige vertoning in Kimberley ’n uitblinker vir die wenspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
-0.4%
Rand - Pond
21.21
-0.4%
Rand - Euro
18.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.37
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,783.93
+0.5%
Silwer
22.46
-1.6%
Palladium
1,759.44
+1.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos