SA o.19’s gryp nie hul kans aan nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Grant Roelofsen se onoorwonne 77 het die Dolphins Sondag tot ’n oorwinning oor die SA o.19’s gelei.  Foto: Gallo Images
Grant Roelofsen se onoorwonne 77 het die Dolphins Sondag tot ’n oorwinning oor die SA o.19’s gelei. Foto: Gallo Images

Die SA o.19-span se kolwers het Sondag die span vir die derde wedstryd agtereenvolgens in die steek gelaat.

Die Dolphins het in Bloemfontein met tien paaltjies gewen om boaan Groep D van die provinsiale T20-uitklopreeks te eindig. Die Dolphins het al drie hul wedstryde gewen. Die o.19’s het op hul beurt al drie hul wedstryde verloor.

Die reeks was veronderstel om voorbereiding te wees vir die Wêreldbeker-toernooi vir o.19’s in Januarie in die Wes-Indiese Eilande. Die spelers in die groep het die laaste twee jaar min krieket gespeel weens die pandemie. Daar is duidelik ’n hele paar talentvolle spelers, maar daar was ’n onvermoë om kolfbeurte te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos