SWD skok WP ná Valli vasbyt in Kimberley

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Yaseen Valli speel ’n hou met Kyle Verreynne wat toekyk. Foto: Gallo Images
Yaseen Valli speel ’n hou met Kyle Verreynne wat toekyk. Foto: Gallo Images

Suidwestelike Distrikte (SWD) het met ’n agtereenvolgende vyftigtal van Yaseen Valli vasgebyt om die Westelike Provinsie (WP) in die T20-uitklopreeks Saterdag in Kimberley met drie paaltjies te skok.

Valli was onoorwonne op 55 (54b) toe hy die wenlopies met die vierde aflewering van die laaste boulbeurt gemoker het.

Die kolfblad waarop die spanne gespeel het, het heelwat verskil van die een van die eerste dag waarop drie tellings van meer as 190 aangeteken is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 106/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 109/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos