T20: Rocks bespreek halfeindplek met skamele 119/9

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Malan, kaptein van die Rocks, trek los met Grant Roelofsen, paaltjiewagter van die Dolphins. wat toekyk. Foto: Gallo Images
Pieter Malan, kaptein van die Rocks, trek los met Grant Roelofsen, paaltjiewagter van die Dolphins. wat toekyk. Foto: Gallo Images

Die Rocks het Sondag ondanks ’n telling van net 119/9 daarin geslaag om Dolphins met agt lopies in die T20-uitklopreeks in Gqeberha te klop.

Die Bolanders het met dié sege die derde span geword wat hul plek in die halfeindstryd bespreek.

Die Dolphins (111/9) se kolwers het met onoordeelkundige spel die sege deur hul vingers laat glip.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.38
-0.2%
Silwer
20.12
-0.8%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
937.00
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos