Warriors moker Impalas aan flarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jon-Jon Smuts Dinsdag in aksie teen die Impalas. Foto: Gallo Images
Jon-Jon Smuts Dinsdag in aksie teen die Impalas. Foto: Gallo Images

Die Limpopo Impalas was Dinsdag, soos vooraf verwag, ’n blote slaansak in hul eerste wedstryd tot nog toe teen ’n Afdeling 1-span.

Die Warriors het die Impalas winduit geslaan in die provinsiale T20-uitklopreeks, toe hulle eers ’n reuse-totaal van 243/6 opgestapel het voordat hulle die Limpopo-span tot 123/9 beperk het.

Die Warriors-totaal was die hoogste telling tot dusver in die reeks en die derde hoogste telling tot nog toe in ’n T20-stryd in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos