WP begin nuwe era met sege oor Lions

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die WP se Zubair Hamza behaal sy eerste T20-honderdtal teen die Lions in Kimberley. Foto: Gallo Images
Die WP se Zubair Hamza behaal sy eerste T20-honderdtal teen die Lions in Kimberley. Foto: Gallo Images

Die ervaring van die twee voormalige Protea-swaaiboulers, Wayne Parnell en Beuran Hendricks, het die Westelike Provinsie Vrydag in Kimberley tot ’n sege gehelp in sy eerste wedstryd van die nuwe krieketseisoen.

Die Kapenaars het die Lions in ’n naelbytstryd met twee lopies in die KSA T20-uitdaagreeks geklop. Die Lions is tot 195/6 beperk in antwoord op die WP se 197/7.

Die wedstryd was ook die begin van die nuwe plaaslike era waar 16 spanne eerder as die ses franchises kragte meet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 39/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos