Warriors boender Lions uit wedloop met bonuspunt-sege

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wihan Lubbe, een van die Warriors se kolfhelde, word uitgehardloop. Die Lions se Reeza Hendricks het die balkies gelig.   Foto: Gallo Images
Wihan Lubbe, een van die Warriors se kolfhelde, word uitgehardloop. Die Lions se Reeza Hendricks het die balkies gelig. Foto: Gallo Images

’n Onverskrokke aanslag deur Lesiba Ngoepe met goeie ondersteuning deur Wihan Lubbe het die Warriors gehelp om ’n bonuspunt-sege met vyf paaltjies oor die Lions in die T20-uitdaagreeks Saterdag in Gqeberha te behaal.

Die Lions het eerste gekolf en 142/6 aangeteken danksy ’n skitterende 61 van 41 aflewerings deur Reeza Hendricks, wat nege viere ingesluit het. Hy was die enigste kolwer wat werklik hond haar-af kon maak teen die vier draaiboulers van die Warriors.

Die linksdraaier Tsepo Ndwandwa (2/12) en die gewrigdraaier Lizo Makhosi (2/26) was die groot angels vir die gasheerspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos