WP kan nie Cobras se foute herhaal

akkreditasie
Ashwell Prince, beleërde afrigter van die Cape Cobras. Foto: Gallo Images
Ashwell Prince, beleërde afrigter van die Cape Cobras. Foto: Gallo Images

Die krieketspan van die Westelike Provinsie loop die gevaar om die Cape Cobras se flaters aan die einde van die vorige seisoen te herhaal.

Die Kaapse franchise, wat die laaste paar maande op die veld teleurgestel het, het verlede seisoen te laat gewag met sy kontraktering vir die 2020-’21-seisoen en die ander vyf franchises het die beste beskikbare opsies opgeraap.

Talentidentifisering en kontraktering gaan van die uiterste belang in die volgende paar maande wees met die huidige franchisestelsel wat die volgende seisoen met ’n nuwe provinsiale struktuur vervang word. Waar daar tans ses franchisespanne speel, gaan daar die volgende seisoen 14 provinsies in twee afdelings meeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos