Aanspreeklikheid kan sukses van Saru se WP-ingrepe bepaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, sal moeilike vrae moet beantwoord indien die rampspoedige transaksies met Dream World Investments 401 en Flyt Property Investment onder die soeklig geplaas word. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, geskorste president van die WP Rugbyunie, sal moeilike vrae moet beantwoord indien die rampspoedige transaksies met Dream World Investments 401 en Flyt Property Investment onder die soeklig geplaas word. Foto: Gallo Images

Terwyl die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se ingrepe by die Westelike Provinsie wyd verwelkom is, sal die sukses daarvan, al dan nie, uiteindelik bepaal word deur hoe diep hulle bereid is om te delf.

Dit is een ding om beamptes deur die bank net te skors en ’n administrateur aan te stel om ’n wankelende unie se sake te stabiliseer, maar ’n heel ander om seker te maak dat positiewe verandering blywend is.

Saru kan nie bekostig dat die WP ondergaan nie. Die Wes-Kaap is Suid-Afrikaanse rugby se grootste voedingsbron, daar is talle sogenaamde spelers van nasionale belang wat ’n bybetaling van Saru op hul salarisse kry en die Stormers se deelname aan die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) is ’n kontraktuele verpligting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 47/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.57
-0.1%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,791.96
+0.4%
Silwer
22.84
-0.3%
Palladium
1,782.10
-1.0%
Platinum
952.50
-1.4%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,540
-0.1%
Alle aandele
69,935
-0.1%
Hulpbronne 10
65,693
+0.2%
Industriële 25
93,470
-0.5%
Finansiële 15
13,501
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos