Blaser dikwels ook skrum-laksman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dok Pool.
Dok Pool.

Terwyl ek verlede Saterdag na Wayne Barnes se solosang in die eerste helfte van die Britse en Ierse Leeus se wedstryd teen die Stormers gekyk en geluister het, het ek teruggedink aan Dok Craven se opmerking: “ ’n Goeie skeidsregter word so deel van die wedstryd dat ’n mens feitlik nie bewus is van hom nie.”

Ter versagting vir Barnes: Volgens hedendaagse standaarde moet skeidsregters “voorkomend” blaas om strafskoppe en onderbrekings in die spel te voorkom. Daaraan gemeet, is hy dus ’n goeie skeidsregter.

Maar is die standaarde korrek?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.1%
Rand - Euro
17.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,754.24
-0.3%
Silwer
19.40
-0.8%
Palladium
2,153.50
-0.2%
Platinum
912.00
-0.2%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos