Rassie-debat: Só slaan jy mos net jou (en jou base) se naam met ’n plank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus voor die toets teen Frankryk in Marseille. Foto: Getty Images
Rassie Erasmus voor die toets teen Frankryk in Marseille. Foto: Getty Images

Die Rassie-is-die-bliksem-in-video’s doen nie vir Rassie Erasmus of die Springbokke of sy werkgewer, SA Rugby, ’n guns nie, maar slaan eerder die hele lotjie se name met ’n plank in ’n tyd wat Bok-rugby nog die wêreldkroon dra ná 2019 se toernooi in Japan.

Terwyl sporte soos tennis en krieket en selfs sokker TV-tegnologie kan aanwend om foute met beslissings feitlik 100% te beperk, is rugby as kontakspel veels te kompleks om die skeidsregter meer op die agtergrond te kan skuif en beslissings oor te laat aan TV-tegnologie. Die blaser is gevolglik onafwendbaar ’n onlosmaaklike deel van die spel, met die twee assistente en die TV-skeidsregter as hulp.

Is hulle immuun teen foute? Nee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 260/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 115/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 162/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,782.08
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,852.63
-0.1%
Platinum
1,008.00
+0.2%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,958
+0.1%
Alle aandele
74,115
+0.1%
Hulpbronne 10
73,018
-0.3%
Industriële 25
91,268
+0.5%
Finansiële 15
15,577
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos