G'n normale Spele in abnormale tye

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marizanne Kok
Marizanne Kok

Dit het meer as net ’n paar oë laat rek toe Thomas Bach, die president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), verlede week verkondig het die Tokio-Spele sal “geen risiko” vir Covid-19-infeksies vir die mense van Japan inhou nie.

En meer as ’n paar wrang glimlagte ontlok toe die domastrantheid van daardie opmerking net ’n dag later ontbloot word deur die eerste positiewe uitslae van die Spele.

Toe die IOK verlede jaar besluit het om die Olimpiese Spele met ’n jaar uit te stel, was daar nie ’n siel op aarde wat gedink het dis die verkeerde besluit nie. Maar die besluit om vanjaar voort te gaan – al woed die pandemie woedender as ooit en het die wêreld nou te doen met aansteekliker koronavirus-variante as ’n jaar gelede – is wêreldwyd met misnoeë begroet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos