Is rugby se gras werklik groener in Noordelike Halfrond?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Is dit in die belang van Suid-Afrikaanse rugby dat die stryd om die Curriebeker reeds in Januarie begin en die toernooi met die Verenigde Rugbykampioenskap en Varsitybeker-reeks gaan oorvleuel?  Foto: Gallo Images
Is dit in die belang van Suid-Afrikaanse rugby dat die stryd om die Curriebeker reeds in Januarie begin en die toernooi met die Verenigde Rugbykampioenskap en Varsitybeker-reeks gaan oorvleuel? Foto: Gallo Images

Is hierdie die jaar waarin Suid-Afrika se rugbybase gaan uitvind dat die gras nie altyd groener aan die ander kant, of eerder in die ander halfrond, is nie?

’n Onmiddellike gevolg van Suid-Afrika wat sy strukture met dié van die Noordelike Halfrond se seisoen belyn, is dat die Curriebeker-reeks nou met die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) oorvleuel.

Van Februarie is daar ook nog die Varsitybeker-reeks, wat sal beteken dat drie kompetisies op dieselfde tyd gespeel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,442
+0.7%
Alle aandele
69,152
+0.7%
Hulpbronne 10
71,911
+1.6%
Industriële 25
76,935
-0.1%
Finansiële 15
15,924
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos