Waar is vermoë om spasie aan te val?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dok Pool
Dok Pool

By geleentheid het ’n opposisielid die destydse minister van landbou, Hendrik Schoeman, gevra wat die Nasionale Party se sportbeleid is. Die spitsvondige Schoeman het geantwoord: “Ek weet nie, want ek het nog nie vandag met Piet Koornhof (toe minister van sport) gepraat nie.”

Schoeman het eintlik gesê dat die beleid so aanhoudend verander het dat hy nie daarmee kon tred hou nie.

Dis omtrent soos ek voel wanneer rugbyaanhangers my oor rugby se reëls uitvra. Jan Publiek weet eenvoudig nie meer watter reëls geld nie, want die reëls soos dit in die reëlboek staan, is nie altyd die reëls wat die skeidsregters moet toepas nie. Daarvoor is daar talle voorbeelde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.66
-0.3%
Rand - Pond
20.17
-0.5%
Rand - Euro
17.04
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,791.93
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,198.04
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos