KSA-raad die ware skurke in De Kock-verhaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Quinton de Kock in die Proteas se T20-WB-wedstryd teen die Aussies in aksie. Foto: Gallo Images
Quinton de Kock in die Proteas se T20-WB-wedstryd teen die Aussies in aksie. Foto: Gallo Images

’n Mens wonder hoe Maandagaand se vergadering verloop het waar Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad in al sy wysheid besluit het om die Proteas kort voor ’n belangrike wedstryd in te lig dat hulle voortaan gedwing sal word om op ’n sekere manier standpunt in te neem oor iets wat niks met krieket te make het nie.

Ons weet dat iemand die volgende sou sê: “Jis, daai foto voor die Aussie-wedstryd het darem nie goed gelyk nie . . . Die een ou staan, die ander ou kniel, die ander een bal sy vuis. Ons het lelik pak gekry op sosiale media. Kom ons sê vir hulle hulle móét kniel!”

Wat ons nie weet nie, is wat die reaksie hierop was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 95/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.12
+0.3%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,768.40
+0.0%
Silwer
22.27
-0.5%
Palladium
1,839.50
+3.1%
Platinum
949.50
+1.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,614
+0.1%
Alle aandele
71,101
+0.1%
Hulpbronne 10
67,228
-0.5%
Industriële 25
93,915
+0.3%
Finansiële 15
13,994
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos