Rugby moet wakker lê oor Carter-spook

akkreditasie
Dok Pool
Dok Pool

“Waag en wen”, eerder as Shakespeare se “Fear and be slain”, was die legendariese Natalse afrigter Izak van Heerden se antwoord op kritici van sy opwindende benadering tot die spel.

Van Heerden se spelpatroon was nie een van “wilde roekeloosheid”, soos sy teenstanders dit graag beskryf het nie. Nee, dit was ingeoefende presiese bewegings gegrond op basiese vaardighede en spanmaats se onderlinge vertroue in mekaar wat spelers die geleentheid gebied het om hul talente op die speelveld uit te leef.

Die destydse brein in Natal se span was die vernuftige Springboklosskakel Keith Oxlee. Oxlee kon op sy voete dink. Hy het geweet wanneer om self te speel en wanneer om te laat speel. Saam met sy mede-agterspelers en losvoorspelers, soos Tommy Bedford, het hulle menige teenstander dronk gehardloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos