SA spanne in VRK: Pateties of bloot pootuit?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bulle was hangskouer ná hul nederlaag Vrydag teen Connacht.  Foto: Getty Images
Die Bulle was hangskouer ná hul nederlaag Vrydag teen Connacht. Foto: Getty Images

Moenie ’n fout maak nie, dit sou altyd vir die vier Suid-Afrikaanse spanne ’n onstuimige eerste jaar in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewees het.

Dat die Bulle, Haaie, Stormers en die Leeus met die intrapslag sonder uitsondering só aftjop, is egter onverwags en vroeg-vroeg kommerwekkend.

In die eerste twee rondes kon ons spanne net een uit agt wedstryde wen – die Leeus wat Zebre in Parma met 38-26 verslaan het (ná ’n voorsprong van 35-0 teen rustyd).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,846.62
+0.3%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,054.50
+2.6%
Platinum
1,055.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,515
0.0%
Alle aandele
76,168
-0.0%
Hulpbronne 10
77,375
+0.5%
Industriële 25
95,449
-0.2%
Finansiële 15
15,103
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos