Wanneer ek gholf speel, gesels ek nie rugby nie. Dis ’n ongeskrewe reël en my speelmaats respekteer dit.
Verlede Saterdagoggend het talle spelers hierdie reël verbreek en my trompop geloop oor skeidsregterbeslissings; veral die gebrek aan konsekwentheid.
My antwoord was eenvoudig.