Skuimkop: Broos en sy Bafanas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kyk of jy nie vir Thabiso of Goodman in die hande kan kry nie. Hulle beantwoord nie my oproepe nie. Hugo Broos in gesprek met Bafana se kaptein, Ronwen Williams.  Foto: Gallo Images
Kyk of jy nie vir Thabiso of Goodman in die hande kan kry nie. Hulle beantwoord nie my oproepe nie. Hugo Broos in gesprek met Bafana se kaptein, Ronwen Williams. Foto: Gallo Images

Die Belgiese breier aan die stuur van Bafana Bafana, Hugo Broos, het seker al in die stadium agter gekom hoe die vurk in die hef steek hier aan die suidpunt van Afrika.

As afrigter het hy oor Europa heen met beroepspelers en -klubs te make gehad – van sy tuisland, regdeur tot in Griekeland, Turkye en die Verenigde Arabiese Emirate.

Gits, hy het selfs ’n groot voetspoor in Sentraal-Afrika gelaat toe hy Kameroen in 2017 na die Nasiesbeker-titel gelei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos