Skuimkop: Buurman sál dié keer ruggas kyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gebou soos’n baksteen-gemakshuis. Marcell Coetzee sal enige teenstander se broek laat bewe.  Foto: Gallo Images
Gebou soos’n baksteen-gemakshuis. Marcell Coetzee sal enige teenstander se broek laat bewe. Foto: Gallo Images

Die hond loop al sedert begin van vandeesweek wye draaie om Skuimkop. Geen gespring en geblaf. Hy doen sy besigheid buite waar dit hoort en so gereeld soos klokslag, jy kan jou horlosie daarvolgens stel.

Die kinders se gehoor het ook met minstens 65% verbeter, want borde word sonder herhaalde versoeke afgedek, klere word opgetel en speelgoed word mooitjies weggepak.

Die vermoede bestaan dat hierdie vierbeen- en tweebeen-gesinslede die effense spanning in die lug aanvoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 119/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos