Skuimkop: CJ wys watter tipe mens hy is

akkreditasie
So wil die hele Suid-Afrika weer vir Pieter-Steph du Toit sien. Ondanks soesji, saki en sakke vol geld. Foto: Getty Images
So wil die hele Suid-Afrika weer vir Pieter-Steph du Toit sien. Ondanks soesji, saki en sakke vol geld. Foto: Getty Images

Dis kommerwekkende nuus, as jy ’n Stormers- en WP-ondersteuner is, dat die super-voorspeler Pieter-Steph du Toit dit oorweeg om sy rugbyloopbaan in Japan te gaan voortsit.

Skuimkop kan dit nie meer oor sy hart kry om vir (of op) die Kaapse span te skree nie. Dit het natuurlik dadels uit te waai met John Dobson (afrigter) en sy spelers se vertoning op die veld.

Dié is oor die algemeen maar so-so, al is daar hier en daar darem tekens van ondernemingsgees en ’n wil om te wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.15
+1.1%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,843.89
+0.2%
Silwer
24.48
+1.4%
Palladium
2,062.50
+3.0%
Platinum
1,056.00
+2.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,411
-0.2%
Alle aandele
76,029
-0.2%
Hulpbronne 10
77,088
+0.1%
Industriële 25
95,350
-0.3%
Finansiële 15
15,105
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos