Skuimkop: Die groot Osaka-tameletjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ek druk eerder my ore toe as om nog ’n mediavraag oor my spel te beantwoord! Naomi Osaka kort voor sy aan vanjaar se Franse Ope onttrek het. Foto: Getty Images
Ek druk eerder my ore toe as om nog ’n mediavraag oor my spel te beantwoord! Naomi Osaka kort voor sy aan vanjaar se Franse Ope onttrek het. Foto: Getty Images

Waar staan jy, gewaardeerde leser, oor die bohaai rondom die tennisster Naomi Osaka se onttrekking aan die Franse Ope?

Die Japannees het vroeër vandeesweek organiseerders en ondersteuners geskok toe sy besluit het om nie verder aan dié Grand Slam op die kleibane van Roland Garros deel te neem nie.

Haar rede: sy was nie bereid om media-onderhoude ná wedstryde toe te staan nie en skryf dié besluit toe aan die feit sy ’n depressielyer is, wat nie die druk van gewigtige vrae ná ’n wedstryd kan (of wil) hanteer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos